‘n Artikel het verskyn in die Landbouweekblad van 31 Maart 2022 wat ‘n redelik goeie oorsig gee van die toepaslikheid van tegnologie in die landbou.
Die artikel kan hier gelees word: 310322 Tegnologie IvD Finaal
Daar is baie voordele vir die boer. Een daarvan is dat lesings geneem kan word so lank as wat die boerdery aangaan; dag en nag.
Dink groot, en begin klein.
Vir kontak met Omicron IoT druk op hierdie skakel.