Tegnologie

IoT vir die boer, ‘n praktiese benadering

‘n Artikel het verskyn in die Landbouweekblad van 31 Maart 2022 wat ‘n redelik goeie oorsig gee van die toepaslikheid van tegnologie in die landbou. Die artikel kan hier gelees word:  310322 Tegnologie IvD Finaal Daar is baie voordele vir die boer.  Een daarvan is dat lesings geneem kan word so lank as wat die […]

IoT vir die boer, ‘n praktiese benadering Read More »